Amos Namibia

Registrasie

Finansies en Administrasie


  • Amos Namibië

  • Posbus:     90960, Windhoek

  • Selfoon:   +264 81 1488993 (heeldag)

  • Telefoon: +264 61 253 182 (namiddae)

  • Faks:       +264 61 253 182

  • Bank:                  Standard Bank Ausspannplatz

  • Takkode             082 672

  • Spaarrekening: 142 853 690

  • E-pos: adminnamibia@amosafrica.net

  • E-pos: bestuurnamibia@amosafrica.net

  • REGISTRASIE BY AMOS


    Omdat dit maar ons boere is wat die werk moet doen en tyd 'n faktor is, kan lede vir 'n tydperk van vyf of drie jaar registreer in plaas van die oorspronklike jaarlikse registrasie van $150. Ledegeld verminder tot N$100 per jaar as jy vir die langer tydperk registreer. Plaaswerkers kan nog steeds vir een jaar of langer registreer teen N$10-00 per jaar. Lede ontvang 'n kaartjie met 'n nommer en die tydperk van registrasie. Dit behoort administrasie vir almal te vergemaklik.


    Maak 'n inbetaling, gemerk "Registrasie", in die bankrekening en stuur aan ons die volgende persoonlike besonderhede:

    Eggenoot Besonderhede

    Type the characters you see in the picture below



    You are here  : Home