| Materiaal |
Bladsy 1 van 4 Materiaal vir die bediening van werkers in die landbou is ontwikkel deur Amos Agrimin in Suid-Afrika. Daar is materiaal beskikbaar by die Amos Namibië kantoor by +264 62 581623.
![]() 0.1.1. 1. Die Woordelose BoekieHierdie klein boekie vertel die hele boodskap van die Bybel aan die hand van kleure. Daar is geen woorde in nie en is geskik vir volwassenes wat ongeletterd tot hooggeletterd is. Dit word ook vir kinderbediening gebruik. 0.1.1.1. N$3-000.1.2.
|
Gebedsfokus
Veertig Dae Gebedsfokus vir Landbou
Bid saam vir die landbouers in Afrika
Vanaf 1 September tot 10 Oktober elke jaar bid ons vir die landbou in Suider Afrika en Afrika. Skakel met die kantoor vir 'n handleiding om jou te help om saam met ander landbouers vir spesifieke sake te bid.
Click hier om 'n Gebedsfokus af te laai in PDF 500Kb
Click hier om 'n Gebedsfokus af te laai in Word 300Kb