Amos Namibia

Amospos

nuwe_embleem_kleiner

 

 

 

 

 

Die Amospos is Amos Namibië se nuusbrief. Lees hier wat op die Amosfront gebeur. Dit is propvol getuienisse en nuus. Geregistreerde lede ontvang die nuusbrief per landpos. Om by Amos Namibië te registreer, kontak die kantoor.

The Amos Mail is Amos Namibia's newsletter. It is filled with lots of news and testimonies. The English version is only available electronically and can be downloaded as a PDF.

November / November 2011 download in PDF : Afrikaans / English

Augustus / August 2011 download in PDF : Afrikaans

Junie / June 2011 download in PDF : Afrikaans / English

Februarie / February 2011 download in PDF : Afrikaans



 


 

Gebedsfokus 2011

Gebedsfokus

Veertig Dae Gebedsfokus vir Landbou

Bid saam vir die landbouers in Afrika

Vanaf 1 September tot 10 Oktober elke jaar bid ons vir die landbou in Suider Afrika en Afrika. Skakel met die kantoor vir 'n handleiding om jou te help om saam met ander landbouers vir spesifieke sake te bid.

Click hier om 'n Gebedsfokus af te laai in PDF 500Kb

Click hier om 'n Gebedsfokus af te laai in Word 300Kb


You are here  : Home Amospos