Amosafrica

           | 
Amos Agrimin is a Christian, multi-racial, inter-denominational, agricultural organisation, focussing on ministry and the empowerment of the agricultural community of South Africa and Africa.

Amos Gebedsfokus 2014


Amos_Gebedsfokus_2014Ek wil jou aanmoedig om hierdie Gebedsfokus in jou persoonlike stiltetyd deur te werk, selfs al neem dit jou langer as die voorgestelde 40 dae. Beskou dit as ’n proses van bevryding en ’n pad van oorwinning wat jy sélf moet loop. Op hierdie pad is medereisigers onontbeerlik! Daarom wil ek jou regtig aanmoedig om die dagstukkies ook saam met ’n medegelowige of in ’n kleingroep deur te werk. Julle kan vir mekaar tot groot hulp wees. Verder wil ek jou aanmoedig om van die boeke wat agter in die Gebedsfokus aanbeveel word, te kry en deur te werk.

downloadAFRdownloadENG

K1_Main_Page



Jongmense se realiteit




Lees die nuutste uit die pen van Hennie Viljoen..
* Nasionale Oproep tot Gebed en Vas vir die Landbou
* Konflik in die Landbou

pdf_buttonPrayer and Fast Guidelines

pdf_buttonVas en Gebed Riglyne

Lees die nuutste uit die pen van Jan Oosthuizen..
* Behou jou Koninkryk Perspektief
 
2days_seed


Romans 12:2
Do not confrom any longer to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind. Then you will be able to test and approve what GOD's will is - His good, pleasing and perfect will.

Download Brochures

Link

Our Partners

hope4africa


Kunene


FoundationsFarming

Contact Us

contact
You are here  : Home

amos_agrimin_logo

amos_4goodfruit_logo
amos_2support_logo