Die besigheid van boerdery-seminare, was een van die mees waardevollste seminare wat ek nog bygewoon het in die laaste 10jaar. Die denkskuiwe wat daar gekom het by werkgewers en veral werknemers was verstommend. Die seminaar is 'n absolute moet vir elke plaas.
Date of Posting: 05 November 2009
Posted By: Edmund O \'Ehley
